Jaarboeke

Inligtings- en kommunikasietegnologie 400


 
Modulekode ICT 400
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Selektering, ontwikkeling en gebruik van ontwerpe vir vlakke van enkeldoelige en meerdoelige leerderondersteuning en assessering, deur middel van die gebruik van sagteware om opvoeders te help om leermateriale in hulle spesialiseringsterreine te ontwikkel. Die soektog na inligting, verkenning van die internet en die gebruik van elektroniese portefeuljes.
Modulekrediete 6.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences